GPS Co-ordinates: S 26 degrees 52.715 & EO 27 degrees 25.405 (Turn off / Afdraai)

GPS Co-ordinates: S 26 degrees 52.754 & EO 27 degrees 25.330 (Cottage)

DIrections from Vredefort(Welkom) Turn left at the first robot in Parys, over the bridge that goes to Transvaal. From Sasolburg or the N1 toll road, drive through Parys and turn right at the first robot, Drive straight over the bridge. Pass the Koppieskraal road and turn left at the Potchefstroom road. From there drive another 2.2 km until you reach the sign boards at your right hand side with the following discription: "Gert and Elize Prinsloo, Parys Landbou Toerusting Herstelwinkel and Rietpoort Cottage" From Fochville, drive in the direction of Parys, and turn right at the Potchefstroom road, drive another 2.2 km until you reach the sign boards at your right hand side.

Ligging is as u vanaf  Vredefort(Welkom) kom, draai by eerste robot in Parys links oor die brug wat Transvaal toe gaan.Vanaf Sasolburg of die tolpad,ry deur Parys tot by Robot en draai regs om oor brug te ry wat Transvaal toe gaan.Ry verby die Koppieskraal afrit tot by die Potchefstroom afdraai wat links is.Vanaf daar ry 2.2 Km en kry borde op regterkant wat se beskrywing is:
"Gert en Elize Prinsloo,Parys Landbou Toerusting Herstelwinkel en Rietpoort Cottage."
Vanaf Fochville,ry totdat Parys dorp op Lh te sien is en draai dan regs af op die Potchefstroom pad.n Toring van Telkom is ook op die hoek te sien.Ry 2.2 KM en borde is op RH.Vanaf Potchefstroom,ry verby Polisie stasie,verby Venterskroon en dan ook verby Koppieskraal afrit en die bord is net na die Koppieskraal afrit op LH.


Copyright © 2012. All Rights Reserved.