Self catering cottage, fenced and carport with airconditioning. Sleeps 5 people and 1 sleeper couch also available. An old enclosed trailer equipped with all the necessities is available for hikers (sleeps 2). Braai area (Boma), telescope for star viewing. Enjoy and relax in a lovely farm atmosphere. 2 Dams on farm, which is fed by rainwater (canoe available). Hiking trails, 5.373 km in total. Easy flat routes and more difficult on mountain. (6) Dabchicks, Steenbucks, Porcupines, Rabbits, Guinea-fowls, Small Rock Rabbits, Wild Geese and Ducklings. Old farm implements, cattle and horses. Old granite mine.
Tariffs

Single person: R600 per night
Children under 2 years: Free | 2 to 12 years: R300

Cottage: R500 per/person per night for one night. R450 per/person per night for 2 night or more.
Kliphuis: R550 per/person per night for one night. R500 per/person per night for 2 night or more.

Selfsorg akkommodasie met lugversorging wat omhein is met 'n afdak. Slaap 5 mense+sleeper couch beskikbaar. (7) Ou sleepwa toegemaak en toegerus vir stappers. Slaap 2 persone Braai area (Boma), Teleskoop vir maan en sterre kyk, Plaas lewe en atmosfeer. Grond damme en graniet dam en as daar water in is, is daar 'n roeiboot beskikbaar. Barbers, ens. in gronddam as daar water in is. Damme word gevoed deur reënwater. Staproetes teen 'n randjie (5.373 km). Maklike plat roetes en moeiliker teen berg. (6) Duikertjies, steenbokkies, ystervarke, hase tarentale, dassies, wilde ganse en eende. Ou plaas implemente, beeste en perde, Ou graniet myn.

Tariewe

Enkel persoon: R600 per nag
Kinders onder 2: Gratis | 2 tot 12 jaar: R300

Cottage: R500 per persoon vir een nag. R450 per/persoon per nag vir 2 nagte of meer.
Kliphuis: R550 per persoon vir een nag. R500 per/persoon per nag vir 2 nagte of meer.

Staproetes / Walking Trails

Hiking trails to experience the natural beauty of the area. (R50 p/p)

Verskeie staproetes om die pragtige natuur van die area te beleef. (R50 p/p)
 

Copyright © 2012. All Rights Reserved.